trekker

Trekkerverkope styg met 25% in 2021

Trekkerverkope van 742 eenhede in November is 22% meer as die 606 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 25% meer as verkope verlede jaar.   Stroperverkope van agt eenhede is vier eenhede meer as die vier eenhede wat verlede November verkoop is.  Vir die jaar[...]

By Specialist Writer|12th December 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Koop die trekker wat gebou word vir die boer: Massey Ferguson se Global-reeks is veel meer as mooi, rooi trekkers

Trekkers wat presies vir hulle taak gemaak is, is noodsaaklik vir ՚n boer wat vooruit wil boer. Louis van der Walt boer al vir die afgelope 26 jaar op die plaas Spitskop tussen Louis Trichardt en Vivo in die verre Noorde. “Ek het destyds met een trekker begin en[...]

By Specialist Writer|15th March 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top