Valtra N175 Versu
Boere stroom na Valtrac by NAMPO Kaap
Met lewendige belangstelling het boere op Valtrac se uitstalling by NAMPO Kaap toegesak. “Dit was regtig vir ons die moeite werd,” sê Johan Steyn, verkoopsman van Valtrac in die Oos-Kaap. “Ons het baie boere gekry wat in Valtrac belangstel en dit is ook geen wonder nie, want Valtrac se[...]