groenteplaas
Valtra hou aan werk
Op ՚n groenteplaas moet daar deurlopend geplant en geoes word, want elke dag is markdag. Na 100 mm reën in enkele dae kan dit egter ՚n redelike modderige uitdaging wees om in enige land met ՚n trekker te beweeg en swaar vragte te sleep. “Nie vir ons Valtra-trekkers nie,”[...]