Valtra

Valtra BH 194 Hoë-tegnologie – bekend, betroubaar, bekostigbaar: Die boer se trekkerdroom word waar!

՚n Belangrike dryfveer vir groei in die landboubedryf van Afrika is plaasmeganisasie. Om steeds die heel voorste tegnologie aan boere te verskaf, het Valtra onlangs hulle splinternuwe BH Generasie 4 - BH4 Hi-tech-trekker bekendgestel. Die BH 194 is gereed vir satellietbeheer met outostuur en kan toegerus word met ՚n[...]

By Bianca Pretorius|20th December 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top