trekkrs
Valtra-trekkers hou net aan en aan en aan…
Toe Edwin Claassen in 2003 die wyse besluit geneem het om ՚n vloot Valtra-trekkers vir die groeiende Midland-groep aan te koop, het hy die saad gesaai vir ՚n oes wat sestien jaar later steeds ՚n goeie opbrengs lewer. Tussen die trekkers was daar ՚n hele paar BM100’s en BM120’s.[...]