stroper

Trekkerverkope styg met 25% in 2021

Trekkerverkope van 742 eenhede in November is 22% meer as die 606 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 25% meer as verkope verlede jaar.   Stroperverkope van agt eenhede is vier eenhede meer as die vier eenhede wat verlede November verkoop is.  Vir die jaar[...]

By Specialist Writer|12th December 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Stroop skoner met die splinternuwe Fendt Ideal

Die Fendt Ideal-stroper is ՚n splinternuwe toevoeging tot landbou in Suid-Afrika en volgens die eienaar van die eerste Ideal wat op eie bodem ontplooi is, is die stroper besig om stof in sy mededingers se oë te skop. BP Greyling van Langfontein Boerdery naby Wakkerstroom, is die trotse eienaar[...]

By Specialist Writer|17th May 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Meganisasie|Tags: , , |

So nuttig as kan kom: John Deere stroop ook data met die S700-reeks

John Deere se nuutskeppings en nuwe produkte ken geen einde nie. Die S700-reeks is die jongste in hulle stroperafdeling en die vernuwende tegnologie wat die masjien bevat, is onverbeterlik... tot die volgende model uit die fabriek ry...  John Deere se bemarkingspan doen ook baie moeite om die boere met[...]

By Specialist Writer|16th August 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
Go to Top