Massey Ferguson

AGCO Africa stel boere eerste by NAMPO 2022: Die nuutste tegnologie van Massey Ferguson en Fendt

Suid-Afrika se sowat 30 000 plus kommersiële boere staar voortdurende uitdagings in die gesig om aan die groeiende vraag na voedsel te voldoen, om internasionaal mededingend te wees en om landbouprodukte van hoë gehalte te produseer; dit alles terwyl hulle volhoubaar en winsgewend bly. Die afgelope paar jaar was[...]

By Specialist Writer|10th May 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |

Buiteperd kraai koning by King Price balerwedstryd

Die opwindende balerwedstryd het weer boere van regoor die land na ՚n plaas buite Parys in die Vrystaat gelok om self te kyk watter baler vanjaar koning kraai. Die balers het weer kop aan kop geloop en die spanning was hoog. Die spogdag is aangebied deur FarmSpace in samewerking[...]

Massey Ferguson maak suikerrietboerdery ‘n soet sukses

Goeie plaaslike ondersteuning van Farm Maintenance Services (FMS), ՚n KwaZulu-Natal handelaar vir Massey Ferguson-trekkers in Pietermaritzburg, was die hoofrede waarom Heinrich Harris van Vriendchap Boerdery na Massey Ferguson oorgeskakel het. “Toe ons besluit het om ons masjinerie te vervang, was FMS die handelaar waarop ons kon staatmaak om na[...]

By Specialist Writer|4th September 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |

As jy fluks vooruit wil boer …Word deel van die Massey-familie

Boerdery is meer as net ՚n beroep. Dis ՚n passie wat deur elke boer se are vloei. Hierdie passie strek oor geslagte tussen pa’s en seuns en daarom is familiebande ՚n hoeksteen van vele suksesvolle boerderye. Hierdie verhoudings hou egter nie by die plaashek op nie. Ander verhoudings wat[...]

By Specialist Writer|10th August 2021|Categories: Artikels, Trekkers|Tags: , , |

Koop die trekker wat gebou word vir die boer: Massey Ferguson se Global-reeks is veel meer as mooi, rooi trekkers

Trekkers wat presies vir hulle taak gemaak is, is noodsaaklik vir ՚n boer wat vooruit wil boer. Louis van der Walt boer al vir die afgelope 26 jaar op die plaas Spitskop tussen Louis Trichardt en Vivo in die verre Noorde. “Ek het destyds met een trekker begin en[...]

By Specialist Writer|15th March 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top