New Holland

Buiteperd kraai koning by King Price balerwedstryd

Die opwindende balerwedstryd het weer boere van regoor die land na ՚n plaas buite Parys in die Vrystaat gelok om self te kyk watter baler vanjaar koning kraai. Die balers het weer kop aan kop geloop en die spanning was hoog. Die spogdag is aangebied deur FarmSpace in samewerking[...]

New Holland bied aan: Die soetste stroper en die taaiste trekker

Groot dinge, waaroor boere tot in die verre toekoms bly en dankbaar sou wees, het begin toe Abe Zimmerman in 1895 ’n toerustingherstelwinkel in New Holland, Pennsylvania, Amerika, oopgemaak het. Dit is die oorsprong van die naam, New Holland, wat boere regoor die wêreld vandag nog met waardering en[...]

By Benine Ackermann|11th October 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies

Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om[...]

0
Go to Top