krone

Wat is nuut in boerdery?

FarmDroid is die jongste geoutomatiseerde oplossing Watter groenteboer sal nie giflose onkruidbeheer verwelkom nie? Dit is presies wat FarmDroid doen! Twee Deense boerseuns, Jens en Kristian Warning, het ՚n robot ontwikkel om die skoffelwerk te doen. Maar dit is nie al nie — die robot plant ook die saadjies[...]

Buiteperd kraai koning by King Price balerwedstryd

Die opwindende balerwedstryd het weer boere van regoor die land na ՚n plaas buite Parys in die Vrystaat gelok om self te kyk watter baler vanjaar koning kraai. Die balers het weer kop aan kop geloop en die spanning was hoog. Die spogdag is aangebied deur FarmSpace in samewerking[...]

Go to Top