stroper
Fendt IDEAL is die ideale stroper
Die Fendt IDEAL-reeks is in 2021 aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel. Voor in die ry om te kyk was Tharina Terblanche, ՚n welbekende boer van die Sasolburg-distrik. “Fendt het my uitgenooi om na die bekendstelling in Wesselsbron te gaan. Ek en een van my plaasbestuurders het gegaan,” vertel sy.[...]
LEXION 7000 en 8000: Ontmoet CLAAS se nuwe LEXION
Slim stroopwerk is nou ’n werklikheid: CLAAS se nuwe APS SYNFLOW HYBRID-dorsstelsel vorm die kern van die LEXION 7000 en 8000-stroperreekse. Met enjinkrag van tot 581 kW is hierdie stropers in ’n werkverrigtingklas van hulle eie. Die slim beheerkonsep met sy fyn aanvoeling en ’n nuwe kajuit verseker die[...]
New Holland bied aan: Die soetste stroper en die taaiste trekker
Groot dinge, waaroor boere tot in die verre toekoms bly en dankbaar sou wees, het begin toe Abe Zimmerman in 1895 ’n toerustingherstelwinkel in New Holland, Pennsylvania, Amerika, oopgemaak het. Dit is die oorsprong van die naam, New Holland, wat boere regoor die wêreld vandag nog met waardering en[...]
John Deere: Hoe meer stroperfunksies, hoe meer vreugde
Die S700-stroperreeks volg op die S600-reeks en bied ‛n hele rits tegnologiese verbeteringe. Die twee grootste modelle, die S780 en die S790, spog met ‛n 13-literenjin en kan nou 16 ton graan hou. Die kajuit is vergroot met meer sigbaarheid aan die kante, die monitor is vergroot en verbeter[...]
Kies die regte stroper vir jou plaas: Ontmoet Valtra BC5800
Almal wil graag ’n Ferrari ry, maar as jou plaaspad dit nie toelaat nie, help dit niks om in so ’n vuurwa te belê nie. Dieselfde beginsel geld vir ’n stroper. Hansie Theart van Coligny sê sy langtermyn mielie-opbrengs is gemiddeld 4,4 t/ha. As hy een van die nuwe[...]