MF 8S
AGCO Africa stel boere eerste by NAMPO 2022: Die nuutste tegnologie van Massey Ferguson en Fendt
Suid-Afrika se sowat 30 000 plus kommersiƫle boere staar voortdurende uitdagings in die gesig om aan die groeiende vraag na voedsel te voldoen, om internasionaal mededingend te wees en om landbouprodukte van hoƫ gehalte te produseer; dit alles terwyl hulle volhoubaar en winsgewend bly. Die afgelope paar jaar was[...]