AGCO
AGCO beweeg nader aan die boer
Hoe kan jy jou klante help as jy nie nou saam met hulle werk nie? Dit is die vraag wat AGCO gemotiveer het om nader aan hulle klante – boere – te beweeg. “Ons doel is om nader aan ons boere te beweeg; dit is ons strewe wêreldwyd. Ons[...]
AGCO Africa stel boere eerste by NAMPO 2022: Die nuutste tegnologie van Massey Ferguson en Fendt
Suid-Afrika se sowat 30 000 plus kommersiële boere staar voortdurende uitdagings in die gesig om aan die groeiende vraag na voedsel te voldoen, om internasionaal mededingend te wees en om landbouprodukte van hoë gehalte te produseer; dit alles terwyl hulle volhoubaar en winsgewend bly. Die afgelope paar jaar was[...]
As jy fluks vooruit wil boer …Word deel van die Massey-familie
Boerdery is meer as net ՚n beroep. Dis ՚n passie wat deur elke boer se are vloei. Hierdie passie strek oor geslagte tussen pa’s en seuns en daarom is familiebande ՚n hoeksteen van vele suksesvolle boerderye. Hierdie verhoudings hou egter nie by die plaashek op nie. Ander verhoudings wat[...]
Wesbank en AGCO werk saam om landboufinansiering te optimaliseer
AGCO, 'n wêreldleier in die ontwerp, vervaardiging en verspreiding van die Challenger-, Fendt-, Massey Ferguson- en Valtra-handelsmerke, het kragte saamgesnoer met WesBank, Suid-Afrika se leier op die gebied van voertuig- en batefinansiering, om 'n finansieringsoplossing aan te bied wat AGCO se groeiende netwerk handelaars sal help om hul bedrywighede[...]