Wesbank

Mechanisation, innovation, and practical support: Why compact equipment is key to unlocking Africa’s Agricultural potential

Africa is home to over 60% of the world’s uncultivated arable land – yet it remains a net importer of food. In South Africa and across the Sub-Saharan region, the call to modernise agriculture has never been louder. From unpredictable climate conditions and rising input costs to labour shortages[...]

Jupidex deel opwindende nuus met boere!

Landboufinansiering bly een van die moeilikste uitdagings vir boere in Suid-Afrika. Boerdery is ‘n kapitaalintensiewe onderneming. Soos kritieke tye in die bedryf vir boere naderkom, raak hulle toenemend desperaat vir finansiering. Sonder finansiering kan daar nie produksie wees nie. “Ons by Jupidex besef hoe die uitdagings in vandag se[...]

By Bianca Pretorius|31st January 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , , , |

Jupidex en WesBank vat hande

Jupidex en WesBank het onlangs hande gevat om boere by te staan in hulle boerderysukses, deur finansieringsopsies op sommige van ons produkte te bied. Hulle finansieringsopsies is gefokus daarop om aan ons boere toeganklike en pasgemaakte opsies te bied, wat die boer se sak en behoefte pas.  ZW Nichols,[...]

Wesbank en AGCO werk saam om landboufinansiering te optimaliseer

AGCO, 'n wêreldleier in die ontwerp, vervaardiging en verspreiding van die Challenger-, Fendt-, Massey Ferguson- en Valtra-handelsmerke, het kragte saamgesnoer met WesBank, Suid-Afrika se leier op die gebied van voertuig- en batefinansiering, om 'n finansieringsoplossing aan te bied wat AGCO se groeiende netwerk handelaars sal help om hul bedrywighede[...]

By Specialist Writer|19th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top