Hooitoerusting
Meer as net trekkers: Valtrac bring uithaler-tegnologie na landerye
Valtrac is alombekend vir hul groot verskeidenheid trekkerreekse wat iets vir elke boer bevat, maar saam met die reekse voorsien hulle ook implemente van Pöttinger, TATU, Jeantil en meer. Hierdie reekse sluit onder meer duursame diste asook hooimaak- en droëboontoerusting in. By die pas afgelope NAMPO Bothaville het Valtrac[...]
VIDEO: Valtrac se Pottinger-hooimaaktoerusting stof almal uit by Balfour Hooidag 2026
Valtrac is 'n nie verniet 'n bekende handelsnaam by die Balfour Hooidag nie. Devin Dedwith, Tegniese Bestuurder van Valtrac vertel ons meer oor hulle stalletjie. Hulle Pottinger-hooimaaktoerusting is veral gewild onder boere en het goeie resultate in die lande. Kyk die video om te sien hoekom hulle die boer[...]
VIDEO: New Holland wys hul staal by Balfour met die Roll-Belt 150 baler
New Holland bly ’n eenstop-oplossing vir boere wat opsoek is na betroubare, doeltreffende en vooruitstrewende toerusting. By vanjaar se Balfour Hooidag wys New Holland weereens hoekom hul masjinerie as een van die beste opsies in moderne boerdery beskou word. Derrick Coetzee, New Holland se produkbemarker, vertel meer oor die[...]
VIDEO: New Holland se SpeedRower 200 Plus vat hooiproduksie na die volgende vlak by Balfour Hooidag 2026
New Holland het krag, presisie en gemak tydens die jaar se Balfour Hooidag verteenwoordig. Die demonstrasies het die fokus op betroubaarheid en prestasie geplaas en New Holland se gevorderde masjiene is net wat jy nodig het om jou boerdery 'n sukses te maak. Die New Holland SpeedRower 200 Plus[...]
Ermelo Hooidag 2026: ’n Onmisbare geleentheid vir Hoëveld-boere
Boere in en om die Ermelo-omgewing word genooi om Donderdag, 29 Januarie 2026, die Ermelo Hooidag by te plaas Smitsfield op die Lothair-pad by te woon. Die Ermelo Hooidag, aangebied deur die Ermelo-Oos Boerevereniging, het sedert sy eerste uitgawe ’n sterk voetspoor begin vestig in die landboukalender. Die eerste[...]