VIDEO: Valtrac se Pottinger-hooimaaktoerusting stof almal uit by Balfour Hooidag 2026

Valtracreg
Valtrac is ‘n nie verniet ‘n bekende handelsnaam by die Balfour Hooidag nie.
Devin Dedwith, Tegniese Bestuurder van Valtrac vertel ons meer oor hulle stalletjie. Hulle Pottinger-hooimaaktoerusting is veral gewild onder boere en het goeie resultate in die lande.
Kyk die video om te sien hoekom hulle die boer se gunstelling hooimaaktoerusting is.