Categories: Meganisasie Videos, Video'sPublished On: 2nd February 2026

VIDEO: New Holland se SpeedRower 200 Plus vat hooiproduksie na die volgende vlak by Balfour Hooidag 2026

By 1 min read
125 words

New Holland het krag, presisie en gemak tydens die jaar se Balfour Hooidag verteenwoordig.

Die demonstrasies het die fokus op betroubaarheid en prestasie geplaas en New Holland se gevorderde masjiene is net wat jy nodig het om jou boerdery ‘n sukses te maak.

Die New Holland SpeedRower 200 Plus het die kollig gesteelmet sy uitstaande snykwaliteit en verbeterde snygerief. Hierdie masjien is ontwerp om produktiwiteit te verhoog, stilstand te verminder en konsekwente resultate in elke land te verseker.

Derrick Coetzee, New Holland se produkbemarker, neem ons deur die SpeedRower 200 Plus se funksies en verduidelik die nuutste opgraderings, kenmerke en voordele.

Kyk die video om meer te leer oor hoe hierdie SpeedRower 200 Plus jou hooiproduksie na die volgende vlak kan neem.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0