Jupidex en WesBank vat hande

Jupidex financing with WesBank
Jupidex en WesBank het onlangs hande gevat om boere by te staan in hulle boerderysukses, deur finansieringsopsies op sommige van ons produkte te bied. Hulle finansieringsopsies is gefokus daarop om aan ons boere toeganklike en pasgemaakte opsies te bied, wat die boer se sak en behoefte pas.
ZW Nichols, segment bestuurder by Jupdiex vertel meer:
Vind meer uit oor Jupidex se finansieringsopsies en aanbiedinge by jou naaste handelaar. Vir meer inligting kontak Jupidex by (+27)33-386-3574 of stuur ‘n e-pos na info@jupidex.co.za of besoek hulle webwerf by www.jupidex.co.za.