Massey-Ferguson
VIDEO: AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg
Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, ՚n toonaangewende verspreider van landboutoerusting, in Februarie 2025 sy splinternuwe handelstak in Middelburg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is ՚n belangrike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met wêreldklas[...]
AGCO en JWL Landbou maak geskiedenis in Middelburg
Goeie nuus vir boere in die omgewing van Middelburg is dat JWL Landbou, ՚n toonaangewende verspreider van landboutoerusting, in Februarie 2025 sy splinternuwe handelstak in Middelburg oopgemaak het. Hierdie uitbreiding is ՚n belangrike mylpaal in die maatskappy se strewe om boere regoor die streek beter te bedien met wêreldklas[...]
AGCO beweeg nader aan die boer
Hoe kan jy jou klante help as jy nie nou saam met hulle werk nie? Dit is die vraag wat AGCO gemotiveer het om nader aan hulle klante – boere – te beweeg. “Ons doel is om nader aan ons boere te beweeg; dit is ons strewe wêreldwyd. Ons[...]