A134 HiTech
Valtrac brei sy trekkerreeks uit: Die A134 HiTech – klein maar kragtig
Die regte trekker vir die regte taak is die strewe van elke boer wat vooruit wil boer. Boere het verskillende behoeftes wat trekkers betref. Die vereistes van ՚n veeboer is anders as die van ՚n saaiboer, maar wat alle boere nodig het, is ՚n betroubare trekker en werktuig om[...]