trekerverkope
Oktober 2020 se trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 789 eenhede in Oktober is aansienlik (37%) meer as die 575 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 5% meer as vir dieselfde tydperk verlede jaar. In Oktober is 26 stroper-eenhede verkoop, aansienlik meer as die 11 eenhede wat verlede[...]