stropers
Trekker en stroperverkope styg in 2020
Trekkerverkope van 593 eenhede in November is aansienlik (39%) meer as die 427 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 8% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. In November is vier stropers verkoop, een meer as die drie eenhede wat verlede[...]
Trekkerverkope vir Julie styg met 21%
Trekkerverkope van 444 eenhede in Julie is aansienlik (21%) meer as die 368 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou net 3% laer vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 11 eenhede in Julie is drie eenhede meer as die agt eenhede[...]
Trekkerverkope styg in Meimaand
Trekkerverkope van 432 eenhede in Mei is aansienlik (19%) meer as die 364 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 9% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 31 eenhede is vier eenhede meer as die 27 eenhede wat[...]
Trekkerverkope daal steeds
Trekkerverkope van 416 eenhede in April is marginaal (4%) minder as die 432 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 14% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 20 eenhede in April is drie eenhede minder as die[...]
Trekkerverkope daal met 17%
Trekkerverkope van 433 eenhede in Maart is aansienlik (byna 28%) minder as die 600 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 17% minder as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope in Maart is vier eenhede meer as die 22 eenhede wat verlede[...]