stropers
Trekkerverkope daal met 11%
Trekkerverkope van 485 eenhede in Februarie is byna 8% minder as die 526 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 11% laer as vir dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 18 eenhede in Februarie is drie eenhede meer as die 15[...]
Trekkerverkope daal met 14%
Trekkerverkope van 333 eenhede in Januarie is aansienlik (14%) minder as die 388 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Stroperverkope in Januarie van vyf eenhede is een eenheid meer as die vier eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Met die somerreënvalseisoen wat vanjaar baie laat is, veral in die[...]
Trekkerverkope vir 2019 daal met 22%
Trekkerverkope van 349 eenhede in Desember is aansienlik (20%) minder as die 434 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Verkope vir die 2019-kalenderjaar is ook aansienlik (22%) minder as vir die vorige jaar. Stroperverkope van drie eenhede in Desember is baie minder as die ses eenhede wat die[...]
Trekkerverkope daal met 25% in 2019
Trekkerverkope van 427 eenhede in November is net een eenheid minder as die 428 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver (elf maande tot November) bly verkope vir 2019 aansienlik minder (25%) as verkope verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou[...]
Trekkerverkope daal met 22% in 2019
Trekkerverkope van 575 eenhede in Oktober is aansienlik (30%) minder as die 817 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van 2019) is ook aansienlik (23%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 22% minder[...]