stropers
Trekkerverkope daal met 22% in 2019
Trekkerverkope van 431 eenhede in September is aansienlik (29%) minder as die 610 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van die jaar), is verkope ook aansienlik (22%) minder as vir die ooreenstemmende vorige tydperk. Vir die opeenvolgende 12 maande is[...]
Trekkerverkope daal met 21% in 2019
Trekkerverkope van 437 eenhede in Augustus is aansienlik (10%) minder as die 487 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste agt maande van 2019) is ook aansienlik (21%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 14% minder as[...]
Trekkerverkope daal met 30% in Julie 2019
Trekkerverkope van 368 eenhede in Julie verteenwoordig ʼn skerp daling (30%) vergeleke met die 525 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver, vir die eerste sewe maande van 2019, is verkope ook aansienlik (22%) laer as verkope verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou[...]
Trekkerverkope daal in Juniemaand
Trekkerverkope van 373 eenhede in Junie is baie (35%) minder as die 576 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope (vir die eerste ses maande van 2019) ook aansienlik (21%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 12%[...]
Trekkerverkope styg met 8% in 2018
Trekkerverkope van 817 eenhede in Oktober is aansienlik (14%) meer as die 717 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste tien maande van die jaar) is verkope byna 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 29 eenhede in Oktober, is[...]