werktuie
Boer beter met Valtrac toerusting: Boer vooruit met tawwe trekkers en wenwerktuie
Valtrac verstaan boerdery en ook dat elke boer sy eie, unieke behoeftes het. Daarom kies Nico Hendriks telkens Valtrac as verskaffer van al sy landboutoerusting. Hy sê: “Dit is produkte van ՚n boer, vir boere. Valtrac is deur ՚n boer (Wynn Dedwith) begin, en 24 jaar later boer hy[...]
Trekkerverkope styg met 30% in Maart 2021
Trekkerverkope van 601 eenhede in Maart is byna 30% meer as die 463 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 29% meer as verlede jaar. In Maart is 27 stropers verkoop, een meer as die 26 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die[...]
LEMKEN verseker laer insetkoste en hoër opbrengs
Enige saad se droom is om egalig, eweredig en ewe diep geplant te word in ՚n goed-voorbereide saadbed wat ferm genoeg is vir goeie grondkontak, maar los genoeg sodat die jong plantjies hulle wortels behaaglik kan uitskop om water en voedingstowwe by te kom. Saad wat so sorgsaam geplant[...]
Trekkerverkope daal en stroperverkope styg
Trekkerverkope van 414 eenhede in Junie is aansienlik (11%) meer as die 373 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 6% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 17 eenhede in Junie is drie eenhede minder as die 20[...]
Trekkerverkope vir 2019 daal met 22%
Trekkerverkope van 349 eenhede in Desember is aansienlik (20%) minder as die 434 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Verkope vir die 2019-kalenderjaar is ook aansienlik (22%) minder as vir die vorige jaar. Stroperverkope van drie eenhede in Desember is baie minder as die ses eenhede wat die[...]