Lemken
Daar is net een manier om ‘n LEMKEN-oes te kry …Gaan blou!
Wanneer die koring geil en goud op die lande staan, weet jy daar kom՚n goeie oes, maar wanneer daardie selfde koring steeds regop in gelid bly staan teen strooptyd, weet jy jy kry ՚n LEMKEN-oes. By SE Terblanche-boerdery op die plaas Fleur de Luke by Marble Hall isdie Terblanche-broers[...]
Herkonsolideer jou grond: LEMKEN verseker ‘n ferm saadbed
Vinnige en eenvormige ontkieming verseker ՚n hoë opbrengs en optimale gebruik van hulpbronne. Dit is derhalwe belangrik om grond- en klimaatseienskappe, sowel as bewerkingspraktyke, deurlopend in ag te neem. LEMKEN se veelsydige werktuie en die LEMKEN-manier van grondvoorbereiding voeg beslis waarde toe tot Siegheimboerdery buite Derby, Noordwes. Die twee[...]
LEMKEN verseker laer insetkoste en hoër opbrengs
Enige saad se droom is om egalig, eweredig en ewe diep geplant te word in ՚n goed-voorbereide saadbed wat ferm genoeg is vir goeie grondkontak, maar los genoeg sodat die jong plantjies hulle wortels behaaglik kan uitskop om water en voedingstowwe by te kom. Saad wat so sorgsaam geplant[...]
Maak wenbewerkings met LEMKEN
LEMKEN is welbekend vir hulle veeldoelige grondbewerkers soos die Karat, Rubin en Heliodor wat jou verseker van ’n ferm saadbed vir die plantseisoen. Wanneer daar geploeg moet word, staan LEMKEN ook gereed met sy Diamant-reeks. ProAgri het ’n paar boere besoek wat op LEMKEN steun vir wenoeste. Karat 9[...]
LEMKEN: Die blou span bied nou nog beter diens
Die meeste ondernemings in die land kon nie wag om oop te maak na die tyd van inperking nie, maar geen span was so opgewonde soos die LEMKENspan wat uiteindelik in hulle splinternuwe kantoor en pakhuis kon intrek nie. Melissa Rossouw, finansiële beampte, sê hulle was net gereed om[...]