Gigant
Herkonsolideer jou grond: LEMKEN verseker ‘n ferm saadbed
Vinnige en eenvormige ontkieming verseker ՚n hoë opbrengs en optimale gebruik van hulpbronne. Dit is derhalwe belangrik om grond- en klimaatseienskappe, sowel as bewerkingspraktyke, deurlopend in ag te neem. LEMKEN se veelsydige werktuie en die LEMKEN-manier van grondvoorbereiding voeg beslis waarde toe tot Siegheimboerdery buite Derby, Noordwes. Die twee[...]