Lemken
LEMKEN verskuif plantergrense met die Azurit
Elke boer weet die geheim om ’n goeie oes te behaal lê daarin om elke pit wat jy plant ’n gelyke beste kans te gee om tot ’n sterk, gesonde plant te ontwikkel. Dit kry jy net reg as jy al die pitte ewe diep in ’n ferm saadbed[...]
LEMKEN streef altyd na beter
“Wanneer ’n boer van die Douglas-omgewing na jou toe kom en sê hy bespaar 15% op sy besproeiingsrekening omdat die bewerkings met sy LEMKEN-toerusting die grond se voghouvermoë soveel verbeter het, dan weet ons ons is op die regte pad,” sê Karel Munnik van LEMKEN SA. By NAMPO is[...]