werktuie
Trekkerverkope daal met 22% in 2019
Trekkerverkope van 575 eenhede in Oktober is aansienlik (30%) minder as die 817 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van 2019) is ook aansienlik (23%) minder as verlede jaar. Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 22% minder[...]