trekkers
Boer meer produktief, gemakliker en groter: John Deere 8R-trekkers
As wêreldleier in landboutegnologie spits John Deere hom daarop toe om boere te help met die uitdagings van landbou. Die 8R-reeks trekkers is die grootste, sterkste en slimste trekkers nog wat deur dié internasionale plaastoerustingvervaardiger op die mark gesit is, en bied uitsonderlike opsies en keuses wat elke boerdery[...]
Trekkerverkope styg met 28%
Trekkerverkope van 648 eenhede in Februarie is aansienlik (28%) meer as die 505 eenhede wat in Februarie verlede jaar verkoop is. Trekkerverkope vir die jaar tot dusver is ook 28% meer as verkope verlede jaar. In Februarie is veertien stropers verkoop, vier minder as die agtien eenhede wat verlede[...]
Stroperverkope het in 2020 met 25% gestyg
Trekkerverkope van 432 eenhede in Desember is aansienlik (24%) meer as die 349 eenhede wat verlede Desember verkoop is. Vir die volle kalenderjaar is trekkerverkope byna 9% meer as verkope in die 2019-kalenderjaar. In Desember is drie stropers verkoop, dieselfde as in die vorige Desember. Vir die volle kalenderjaar is[...]
Boer doeltreffend met John Deere se nuwe 7R-reeks Kajuittrekkers
Die John Deere 7-reeks rygewastrekkers is vanaf die vroeë negentigerjare in die landboumark bedrywig en het deur die jare ontwikkel tot die hoëtegnologie 7R-trekker waarop boere tans reken. Die ewolusionêre ontwikkeling van hierdie gesogte middelgrootte trekker het ՚n nuwegeslag multifunksionele trekker met vele talente opgelewer. Net so tuis soos[...]
Stroperverkope styg met 16%
Trekkerverkope van 529 eenhede in September is aansienlik (byna 23%) meer as die 431 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou vyf eenhede meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. In September is 11 stropers verkoop, een eenheid minder as verlede[...]