8R-trekkers
VIDEO: John Deere se 8R-reuse nou met tot 540 perdekrag
Meer krag. Meer produktiwiteit. Meer moontlikhede. John Deere se nuwe 8R-reeks lewer nou tot 540 perdekrag, wat boere nog meer werkverrigting bied vir die mees veeleisende take. Van swaar grondbewerking tot hoëspoed-aanplanting, die 8R is gebou om groter uitdagings met gemak aan te pak. Kyk hoe hierdie indrukwekkende trekker[...]
NAMPO Kaap: JDI en boere kuier weer saam
՚n Gewilde besoekpunt vir boere by NAMPO Kaap was JDI (JD Implemente) se aanskoulike uitstalling. JDI is immers die toonaangewende verskaffer van voortreflike werktuie wat boere in die Overberg-gebied volstoom en voorspoedig aan die boer hou. Daar is geen twyfel dat John Deere ՚n markleier in tegnologie en landboutoerusting[...]
Boer meer produktief, gemakliker en groter: John Deere 8R-trekkers
As wêreldleier in landboutegnologie spits John Deere hom daarop toe om boere te help met die uitdagings van landbou. Die 8R-reeks trekkers is die grootste, sterkste en slimste trekkers nog wat deur dié internasionale plaastoerustingvervaardiger op die mark gesit is, en bied uitsonderlike opsies en keuses wat elke boerdery[...]