Cliffed Wiggill

Massey Ferguson: Meganisasie wat ekonomies sin maak

Massey Ferguson-trekkers bied drie belangrike voordele aan die boer: uitstekende brandstofverbruik, tegnologies gevorderde werksverrigting en naverkopediens wat werklike verhoudings bou. Dit is juis waarom boere soos die Wiggill-familie weer en weer op diƩ rooi werktuie staatmaak. Cliffed Wiggill boer saam met sy pa, Clive, tussen Vivo en Alldays in[...]

By Specialist Writer|10th February 2023|Categories: Artikels, Meganisasie, Trekkers|Tags: , , |
0
Go to Top