CLAAS
CLAAS TELEMATICS: Tegnologie maak masjiene veel flukser
Die dae van sukkel is verby vir enige boer, oud of jonk. Vandag se tegnologiese wêreld maak sake maklik en doeltreffend. CLAAS se TELEMATICS is ’n maklike toepassing (app) waarmee boere bruikbare data kan insamel. Die toepassing help die boer om via die internet al die noodsaaklike inligting oor[...]
CLAAS se JAGUAR en SHREDLAGE®maak kuilvoer vir die 21ste eeu
Kuilvoermaak is ‛n wetenskap op sy eie en na baie jare se ervaring en ontwikkeling het almal gedink dat dié waardevolle voer nou so ver gevorderd is as wat dit ooit sal wees. Maar hulle het nie rekening gehou met die vernuf en vindingrykheid van die manne met die[...]
Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies
Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om[...]
Sny nou nóg skoner en vinniger met CLAAS DISCO 2750, 3150 en 3550 MAX CUT
‘n Skoon snit, hoë werkverrigting en betroubaarheid in alle toestande is die ontwerpmikpunt waaraan CLAAS skitterend voldoen met sy nuwe MAX CUT-snystaaf. Die nuwe snystaaf se bed of onderbou is met ’n 3 000-ton pers van een stuk trekvaste staal gevorm. Die bed en boonste bedekking word saam gemasjineer[...]
Sien is glo by Val Boeredag
Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons[...]