AFGRI
AFGRI Equipment: Soek en koop plaastoerusting in AFGRI se nuwe digitale superwinkel
deur Etienne Meyer, bemarkingsbestuurder, AFGRI Equipment AFGRI Equipment, die grootste landboutoerustinghandelaar in Suidelike Afrika, het met ’n digitale reis na die aanlynverkope van tweedehandse toerusting begin. Boere wat die moderne webwerf besoek, sal toegang hê tot en inligting ontvang oor ’n wye verskeidenheid eersteklas gebruikte toerusting. Daar is reeds[...]
AFGRI Equipment and John Deere – automation data extraordinaire
The AFGRI Equipment and John Deere partnership is proud to announce the implementation of JD Link, a near real-time telematics system connecting all makes and models of agricultural machinery in the field with the farmer’s office and mobile devices. The partnership between AFGRI Equipment and John Deere dates back[...]
Boeredag propvol tegnologie: Geen reën keer Ficksburg se boere
Ficksburg was papnat toe hulle Landbou-vereniging se boere onlangs op die Harmonia-plaas bymekaargekom het om hulle jaarlikse Boeredag te hou. Daar was heelwat saadmaatskappye wat hulle nuwe mieliekultivars in die proewe wat ryp in die kop gestaan het kon wys. Ongeveer 250 mense het die dag bygewoon. Die ligte[...]
Sien is glo by Val Boeredag
Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons[...]
AFGRI bereik nuwe hoogtes met JCB AGRICULTURE
Wanneer reuse saamwerk, kan die aarde behoorlik sidder en beef! AFGRI, die leier in landbou-oplossings en voedselverwerking in Suid-Afrika, is pas aangewys as die verteenwoordigende handelaar vir die Britse maatskappy, JCB, se landboutoerusting in die land. Boere het dus nou deur hulle naaste tak van AFGRI Meganisasie toegang tot[...]