boeredag

Suksesvolle boeredag vir groenteboere

Die Department van Landbou het op Donderdag, 9 Maart 2023 ‘n suksesvolle boeredag vir Groenteboere in Bredasdorp aangebied. Die boeredag is bygewoon deur sowat 60  kleinboere en voornemende boere.  Dr. Ian Godie van Nooitgedacht Vars Produkte het gesels oor die ontstaan, groei en huidige stand van sake van die[...]

By Specialist Writer|15th March 2023|Categories: Nuus|Tags: , |

Nuttige werktuie beïndruk boere by Val Boeredag

Die gewilde Val Boeredag bars uit sy nate: 19 verskaffers van landboumeganisasie het vanjaar met 51 trekkers, 51 werktuie, 4 hoogloopspuite en verskeie grondverskuiwingsmasjiene weer daarin geslaag om ’n skouspelagtige Val Boeredag moontlik te maak. Boonop was daar ook 168 stalletjies, heelwat vee- en damesuitstallings en ’n paar musikante[...]

Monsanto se nuwe saadreeks vul verskeie leemtes

Die reën maak enige boer se hart ligter en meer ontvanklik vir nuwe inligting. Tydens Monsanto se onlangse boeredag op hulle Rietgat-proefplaas buite Lichtenburg was die wolke swaar en die grond papnat. Die boere wat die boeredag bygewoon het, het tevrede en lus vir boer gelyk... en ook lus[...]

Boeredag propvol tegnologie: Geen reën keer Ficksburg se boere

Ficksburg was papnat toe hulle Landbou-vereniging se boere onlangs op die Harmonia-plaas bymekaargekom het om hulle jaarlikse Boeredag te hou. Daar was heelwat saadmaatskappye wat hulle nuwe mieliekultivars in die proewe wat ryp in die kop gestaan het kon wys. Ongeveer 250 mense het die dag bygewoon. Die ligte[...]

0
Go to Top