DEKALB
Bayer bring die saadwêreld na Secunda
Monsanto was bekend vir hulle leersame en gewilde demonstrasiedae oor die afgelope jare, wat op hulle navorsings- of kommersiële plase in die oostelike en westelike mieliestreke aangebied is. Bayer het Monsanto verlede jaar oorgekoop, en daar is besluit om vanjaar die boeredae met kongresse af te wissel. Die oostelike[...]
Monsanto se nuwe saadreeks vul verskeie leemtes
Die reën maak enige boer se hart ligter en meer ontvanklik vir nuwe inligting. Tydens Monsanto se onlangse boeredag op hulle Rietgat-proefplaas buite Lichtenburg was die wolke swaar en die grond papnat. Die boere wat die boeredag bygewoon het, het tevrede en lus vir boer gelyk... en ook lus[...]
Dekalb bring die plaas na NAMPO…… en stuur ’n nuttige geskenk plaas toe
Elkeen wat op die plaas grootgeword het ken die nuttige ou kôkôk – die kan of groot emmer met die hingsel waarmee enigiets van water tot varkkos en tamatiesaailinge aangedra is. Monsanto se mense weet steeds hoe die boer se hart klop en watter nuttige plaasgeskenk ’n stewige kôkôk[...]