bayer
Neem volle beheer oor jou boerdery: Hou ՚n beter oog oor jou boerdery met The Climate Corporation se Climate FieldView
Moderne boerdery behels toerusting wat “slim” van aard is. Soos tegnologie in Suid-Afrika bevorder word hierdie toerusting ook meer algemeen en stel dit produsente in staat om deel te neem in die gebruik van wêreldklas tegnologie. Al meer van hierdie tegnologie verskaffers betree die Suid-Afrikaanse mark, wat sin maak[...]
Bayer bring die saadwêreld na Secunda
Monsanto was bekend vir hulle leersame en gewilde demonstrasiedae oor die afgelope jare, wat op hulle navorsings- of kommersiële plase in die oostelike en westelike mieliestreke aangebied is. Bayer het Monsanto verlede jaar oorgekoop, en daar is besluit om vanjaar die boeredae met kongresse af te wissel. Die oostelike[...]
Bayer voltooi oorname van Monsanto
Kobus Steenekamp, Kommersiële bestuurder Monsanto SA, het die volgende brief van Monsanto uitgereik in verband met die kooptransaksie tussen Bayer en Monsanto: Dit is vir my ‘n voorreg om u mee te deel dat Bayer pas die Monsanto-kooptransaksie voltooi het. Die afsluiting van hierdie proses is ‘n belangrike mylpaal[...]
Bayer launches trial that is set to take fight against malaria to next level in Mozambique
Bayer has officially kicked-off a one-year trial of a new malaria fighting Indoor Residual Spray (IRS), called Fludora Fusion, in Mozambique’s Manhica District. The trial, which is being run in partnership with The Manhica Health Research Centre and Goodbye Malaria, is one of 17 trials currently taking place in[...]