Climate Fieldview
Neem volle beheer oor jou boerdery: Hou ՚n beter oog oor jou boerdery met The Climate Corporation se Climate FieldView
Moderne boerdery behels toerusting wat “slim” van aard is. Soos tegnologie in Suid-Afrika bevorder word hierdie toerusting ook meer algemeen en stel dit produsente in staat om deel te neem in die gebruik van wêreldklas tegnologie. Al meer van hierdie tegnologie verskaffers betree die Suid-Afrikaanse mark, wat sin maak[...]