landboutegnologie
Die gebruik van hommeltuie in boerdery – deel 2: Van speelding tot presisiewerktuig
Op die oog af lyk ’n hommeltuig dalk soos ’n speelding wat in die lug rondsweef, maar in moderne landbou het hierdie tegnologie vinnig ontwikkel tot ’n kragtige bestuursinstrument. Vir boere in Afrika, en veral in Suid-Afrika waar plase dikwels groot, ruwe terrein beslaan, bied hommeltuie nuwe maniere om gewasse te monitor, insette presies toe[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Minder gas kan meer regte vleis en melk beteken Beeste staan heel voor in die beskuldigdebank in die "skadelike"-vrystellingsverhoor. In plaas daarvan om die probleem op te los deur vleis en melk met kunsmatige produkte te vervang, vind navorsers maniere waarop beeste minder gas kan vrystel. In 'n koei[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Landini sien uit na die volgende 140 jaar Landini, geskiedkundige trekkerhandelsmerk van die Argo Tractorsgroep in Italië, vier vanjaar sy 140ste bestaansjaar met die vrystelling van die onlangs ontwikkelde REX4 Full Hybridtrekker. Die REX4 het ՚n dieselenjin gekombineer met ՚n elektriese motor. Die grootste nuutjie van die Electra– Evolving[...]
NAMPO Kaap 2023: John Deere en JDI steeds ‘n gedugte span
Kyk hier na John Deere en JDI se hoogtepunte by vanjaar se NAMPO Kaap 2023: https://www.youtube.com/watch?v=XgEjvVzqM5U
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Elke moer spruit: Nuwe planter neem die risiko uit aartappels plant Ropa van Duitsland het ՚n masjien ontwikkel om voorafontkiemde aartappels met die hand te plant. Die planter, genaamd Gecko, plant aartappels sagkens sonder om die uitloopsels te breek. Dit bied hoë doeltreffendheid en goeie werksomstandighede vir die werkers.[...]