NAMPO Kaap 2023
New Holland wys boere hulle flukse hooitoerusting by NAMPO Kaap 2023
Boerdery is pure plesier as jy die regte toerusting vir die taak het. New Holland is toegewyd aan die boer en om net die beste toerusting aan die boer te bied wat die taak flink, fluks en vinnig kan afhandel. Jaco du Preez, bemarkingsbestuurder van New Holland Suider-Afrika vertel[...]
NAMPO Kaap 2023: Case IH is ELKE boer se droom
“Dit is vir ons lekker om betrokke te wees by dae soos NAMPO Kaap, om as landbougemeenskap weer bymekaar te kom en te gesels oor die nuwe tendense,” meen Stephan Nel, besturende direkteur van Case IH Suidelike Afrika. Case IH is gefokus op die toekoms van landbou, en om[...]
ProAgri SA 284
Kostestygings gaan boere knouSuid-Afrika ervaar tans uiters hoë brandstofpryse. Nog kostestygings gaan die landbousektor volgende maand hard slaan. Die styging in brandstofpryse het boere moedeloos, maar aan gaan lê dink hulle nie eens nie.Boere het egter ’n uitdagende tyd met insetkoste wat dramaties gestyg het, asook hoër brandstofpryse en[...]
NAMPO Kaap 2023: John Deere en JDI steeds ‘n gedugte span
Kyk hier na John Deere en JDI se hoogtepunte by vanjaar se NAMPO Kaap 2023: https://www.youtube.com/watch?v=XgEjvVzqM5U