Elektriese selfrytrekkers
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Elke moer spruit: Nuwe planter neem die risiko uit aartappels plant Ropa van Duitsland het ՚n masjien ontwikkel om voorafontkiemde aartappels met die hand te plant. Die planter, genaamd Gecko, plant aartappels sagkens sonder om die uitloopsels te breek. Dit bied hoë doeltreffendheid en goeie werksomstandighede vir die werkers.[...]