Tegnuus
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Minder gas kan meer regte vleis en melk beteken Beeste staan heel voor in die beskuldigdebank in die "skadelike"-vrystellingsverhoor. In plaas daarvan om die probleem op te los deur vleis en melk met kunsmatige produkte te vervang, vind navorsers maniere waarop beeste minder gas kan vrystel. In 'n koei[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Steyr toets waterstofbrandstof-konsep Die Oostenrykse trekkervervaardiger, Steyr, toets ՚n waterstofbrandstofselaangedrewe trekker gegrond op ՚n aangepaste weergawe van ՚n 4140 Expert CVT. Dit is ՚n gesamentlike projek tussen ingenieurs by die CNH-trekkeraanleg in St Valentin en die TU Universiteit in Wene. Die dieselblok in die FCtrac, soos dit genoem word,[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
'n Robothond wat plante op sy eie natgooi Die hond bly maar die mens se beste vriend. ՚n Groep tegnologiegeesdriftiges in Italië, bekend as B-AROL-O, het ՚n robothond ontwikkel wat outonoom na plante omsien deur ՚n sprinkelaarstelsel aan boord te aktiveer. Sy tegnologie vergemaklik plantmonitering deur te onderskei tussen[...]
TEGNUUS: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
CNH brei netwerkverbinding uit met behulp van satelliete CNH en Intelsat, operateur van een van die wêreld se gevestigde geïntegreerde satelliet- en aardkommunikasienetwerke, sluit ՚n samewerkingsooreenkoms wat boere onbeperkte toegang tot die internet sal bied via ՚n satellietkommunikasiediens (SATCOM). Dit volg kort nadat John Deere sy samewerking met Starlink[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Landini sien uit na die volgende 140 jaar Landini, geskiedkundige trekkerhandelsmerk van die Argo Tractorsgroep in Italië, vier vanjaar sy 140ste bestaansjaar met die vrystelling van die onlangs ontwikkelde REX4 Full Hybridtrekker. Die REX4 het ՚n dieselenjin gekombineer met ՚n elektriese motor. Die grootste nuutjie van die Electra– Evolving[...]