Fendt Vario
AGCO Fendt staan gereed om diep spore in die Wes-Kaap te trap
Die afgelope paar jaar het AGCO Fendt se produkte in die Noorde van die land presteer, maar nou vertel Frans Cronjé, verkoopbestuurder vir AGCO Fendt Suid-Afrika, dat hulle gereed is om die Wes-Kaap se boere ook te takel. Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste keer hulle AGCO[...]
Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
Minder gas kan meer regte vleis en melk beteken Beeste staan heel voor in die beskuldigdebank in die "skadelike"-vrystellingsverhoor. In plaas daarvan om die probleem op te los deur vleis en melk met kunsmatige produkte te vervang, vind navorsers maniere waarop beeste minder gas kan vrystel. In 'n koei[...]
Dis Fendt: Vir nog 3 redes
Onsluit jou volle presisie potensiaal met Fendt 1: 3 Jaar Gratis CenterPoint Toegang 2: Prima -6% Vaste rentekoers, 30% deposito, 36 maande* 3: 3 x 500h Uur dienste ingesluit Geldig van Julie tot September 2023 – terwyl voorraad hou. Bepalings en voorwaardes geld. Kyk die video hieronder vir meer: [...]