boordtrekker

Valtrac se geel trekkers is wenners in Cederberg

Jaar na jaar bewys Valtrac hulle staal op suksesvolle plase regoor Suid- Afrika. Ook hulle boordtrekkers is klein knapies, maar met groot werklus en betroubaarheid. Maar wat sê boere van Valtrac se boordbulletjies? Boeta Ferreira boer met wyndruiwe net buite Clanwilliam. “Druiwe aard baie goed hier as gevolg van[...]

By Ashleigh Venter|5th December 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

AGCO Fendt staan gereed om diep spore in die Wes-Kaap te trap

Die afgelope paar jaar het AGCO Fendt se produkte in die Noorde van die land presteer, maar nou vertel Frans Cronjé, verkoopbestuurder vir AGCO Fendt Suid-Afrika, dat hulle gereed is om die Wes-Kaap se boere ook te takel. Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste keer hulle AGCO[...]

By Natasha Pretorius|20th September 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |
0
Go to Top