Tegnuus

Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld

Tortuga AgTech wen Landbourobot van die Jaar 2024-toekenning Verlede maand het ons die top vyf mededingers in die Landbourobot van die Jaar-kompetisie wat deur Future Farming aangebied word gewys. Die paneel beoordelaars het die Tortuga AgTech-aarbei- en tafeldruif-oesrobot as die wenner aangewys. Die robot is hoofsaaklik ontwerp vir oes,[...]

By Annemarie Bremner|15th March 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Meganisasie|Tags: , , |

TEGNUUS: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld

Koeie (en boere) sal mal wees oor Exos, die Lely-grasrobot Die Exos, ՚n ten volle outonome voertuig vir die oes en voer van vars gras, sal vanaf volgende jaar kommersieel beskikbaar wees vir Nederlandse melkplase. Dit het ongeveer tien jaar geneem om te ontwikkel en is omvattend op dertien[...]

By Annemarie Bremner|10th October 2023|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Meganisasie|Tags: , |

Tegnuus: Met hommels die toekoms in

Derek kyk uit die venster van sy kantoor bokant die nuwe pakhuis in Birambo, Rwanda, net betyds om ՚n outonome BVSL- (buite visuele siglyn) -spuithommeltuig by die selflaai-dokstasie te sien land. Boerdery met tee en groente in die berge van Rwanda is moontlik gemaak deur die nuutste hommeltuig-tegnologie wat[...]

By Annemarie Bremner|3rd August 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , |

Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld

Elke moer spruit: Nuwe planter neem die risiko uit aartappels plant Ropa van Duitsland het ՚n masjien ontwikkel om voorafontkiemde aartappels met die hand te plant. Die planter, genaamd Gecko, plant aartappels sagkens sonder om die uitloopsels te breek. Dit bied hoë doeltreffendheid en goeie werksomstandighede vir die werkers.[...]

Tegnuus: Die jongste in landboutegnologie van regoor die wêreld

DeLaval dis voer op met robot   DeLaval het sy reeks robotte uit­gebrei met ՚n outonome voerver­spreidingsrobot – Optiwagon. Voer is een van die grootste uitgawes op ՚n melkplaas en boonop die mees ar­beidsintensiewe bedrywigheid na melk. DeLaval stel nou hulle nuwe robot bekend as ՚n module in hulle[...]

By Annemarie Bremner|4th May 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top