DockOne
Tegnuus: Die jongste in landboutegnologie van regoor die wêreld
DeLaval dis voer op met robot DeLaval het sy reeks robotte uitgebrei met ՚n outonome voerverspreidingsrobot – Optiwagon. Voer is een van die grootste uitgawes op ՚n melkplaas en boonop die mees arbeidsintensiewe bedrywigheid na melk. DeLaval stel nou hulle nuwe robot bekend as ՚n module in hulle volledig[...]