Rwanda
Tegnuus: Met hommels die toekoms in
Derek kyk uit die venster van sy kantoor bokant die nuwe pakhuis in Birambo, Rwanda, net betyds om ՚n outonome BVSL- (buite visuele siglyn) -spuithommeltuig by die selflaai-dokstasie te sien land. Boerdery met tee en groente in die berge van Rwanda is moontlik gemaak deur die nuutste hommeltuig-tegnologie wat[...]
Rwanda verbied landbou-invoere van SA
Die Ministerie van Landbou en Diere-hulpbronne van Rwanda het die invoer van vleis, suiwelprodukte, groente en vrugte vanaf Suid-Afrika verbied as gevolg van Listeriose, ‘n siekte ook bekend as Kaba. "Vleis, melk en suiwelprodukte, groente en vrugte wat vanaf Suid-Afrika ingevoer is, is verban totdat Listeriose nie meer op[...]