SlimBoerdery

VIDEO: SGS by NAMPO 2026 | Presisieboerdery begin by data

Presisieboerdery begin met die regte data. By NAMPO het ons met die span van SGS gesels oor hoe hulle onafhanklike landboukundige dienste aan boere bied om beter, meer ingeligte besluite te neem. Van grondklassifikasie en analises tot nuwe tegnologie en presisieboerdery-oplossings. SGS fokus daarop om produsente te help om[...]

By Natasha Pretorius|26th May 2026|Categories: Soil, Videos|Tags: , , , , , , , , , |

VIDEO: AGRICO by NAMPO 2026 | Besproeiing, innovasie en optimalisering van boerdery

Slim oplossings vir slimmer boerdery. By NAMPO het ons met Johan Myburgh, Produksiebestuurder by Agrico, gesels oor die nuutste produkte en oplossings wat ontwerp is om boere se praktyke te optimaliseer. Selfs in moeilike jare. In hierdie video kyk ons na Agrico se bekende besproeiingstelsels, die T-reeks ripper, asook[...]

VIDEO: Maak beter keuses met BOERnet

Boere se data oor grond, weer, gewasse, vee en masjinerie is dikwels verspreid oor verskillende stelsels en platforms. BOERnet bied ’n praktiese oplossing vir boere: Een geïntegreerde, slim platform wat al jou plaasdata saambring en dit omskep in praktiese besluite wat winsgewendheid verbeter en jou help om met sekerheid[...]

By Spesialisskrywer|22nd April 2026|Categories: Boer slim!, Nuus|Tags: , , , , |

BOERnet: Slim besluite op jou plaas begin by jou data

In vandag se boerdery-omgewing is tyd een van ’n boer se kosbaarste hulpbronne, en bestuur op die plaas vra meer as net harde werk; dit vra slim, ingeligte besluite. Met insetkoste wat aanhou styg en marges wat onder druk is, kan geen boer dit bekostig om op raaiwerk staat[...]

John Deere 5090E: Boere maak staat op dié baanbreker

Boerdery is nie meer wat dit eens was nie Boerdery is nie meer wat dit eens was nie. Werktuie word groter, bedrywighede meer veeleisend, en doeltreffendheid is nie ’n luukse nie – dit is ’n noodsaaklikheid. Oor jare heen het boere vir een ding gevra: meer hyservermoë op die[...]

0
Go to Top