Categories: Boer slim!, NuusPublished On: 22nd April 2026

VIDEO: Maak beter keuses met BOERnet

By 1 min read
103 words

BOERNET TN AFR

Boere se data oor grond, weer, gewasse, vee en masjinerie is dikwels verspreid oor verskillende stelsels en platforms.

BOERnet bied ’n praktiese oplossing vir boere: Een geïntegreerde, slim platform wat al jou plaasdata saambring en dit omskep in praktiese besluite wat winsgewendheid verbeter en jou help om met sekerheid vorentoe te boer. Op hierdie platform kan boere grond- en blaarontledings, satelliet- en hommeltuigbeelde, weerdata, masjineriegebruik en vee-inligting integreer, alles in ’n eenvoudige, verstaanbare formaat. Die waarde hiervan lê daarin dat data nie net beskikbaar is nie, maar bruikbaar word.

Kyk die video en sien hoe hulle stelsel jou lewe makliker kan maak.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0