VIDEO: AGRICO by NAMPO 2026 | Besproeiing, innovasie en optimalisering van boerdery

Agrico
Slim oplossings vir slimmer boerdery.
By NAMPO het ons met Johan Myburgh, Produksiebestuurder by Agrico, gesels oor die nuutste produkte en oplossings wat ontwerp is om boere se praktyke te optimaliseer. Selfs in moeilike jare.
In hierdie video kyk ons na Agrico se bekende besproeiingstelsels, die T-reeks ripper, asook slim tegnologie wat produsente help om hul stelsels maklik vanaf hul slimfone te beheer.
In hierdie video bespreek ons:
- Agrico se produkte en oplossings vir moderne boerdery
- Die T-reeks ripper en verskillende modelle
- Die HSD 630 en Agrico se jarelange reputasie
- Verskillende spuite en besproeiingstelsels
- Smart Control-tegnologie
- Hoe Agrico saam met boere werk om optimale stelsels te ontwerp
Verfilm by NAMPO Oesdag
Innovasie wat boerdery vorentoe neem.
Sien video hieronder vir meer inligting.