landboutegnologie

Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld

JCB verras met waterstofontbrandingsenjin JCB beplan om hulle splinternuwe waterstofontbrandingsenjin in Maart by die Conexpo 2023-skou in Las Vegas te onthul as deel van die International Fluid Power Exposition (IFPE). “Die JCB-ingenieurspan het in 'n kort tydjie enorme vordering gemaak om 'n waterstof-binnebrandenjin te ontwikkel en dit dryf reeds[...]

By Annemarie Bremner|6th March 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , |

Die wêreld se jongste boerdery- en jongste landboutegnologienuus

Robot-wingerdtrekker kry ՚n sake-inspuiting Same Deutz-Fahr het ՚n meerderheidsaandeel in die nuwe wingerdrobotikasaak, VitiBot, bekom. Dié Franse maatskappy in Reims, in die hart van die Champagne-streek, vervaardig ՚n 100% elektriese en outonome wydsbeenwingerdtrekker genaamd die Bakus. SDF beskryf die trekker as ՚n vernuwingsbevorderaar. Die stap sal VitiBot in staat[...]

By Specialist Writer|6th December 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Nuutste landboutegnologie: Minder is meer as jy volhoubaar boer!

Gator nutsvoertuig gemaak van herwonne onderdele ՚n Enjinkap gemaak van plastiekbottels wat uit die Mississippi-rivier herwin is en ՚n bergingsruim van gemaalde klapper. Dit is maar net ՚n paar van die verrassende materiale waarvan hierdie Gator-prototipe gemaak is. Dit is die resultaat van vier jaar se samewerking tussen John[...]

By Annemarie Bremner|8th September 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |

Hoe om jou beleggingsopbrengs in landboutegnologie te optimaliseer

Die tempo van tegnologiese en landbou-innovering ontsluit doeltreffende plaaswerk en presisieboerdery in die bedryf vir boere en verskaffers. Om die beleggingsopbrengs in toerusting en voorrade ten volle te benut, moet mensekapitaal egter 'n top-prioriteit vir werkgewers bly. “Verskaffers en vervaardigers wat by die langverwagte 2022 NAMPO Oesfees uitstal, demonstreer[...]

By Specialist Writer|19th May 2022|Categories: Nuus|Tags: |

Wat is nuut? Agriteknuus

Combined Powers Krone en LEMKEN het letterlik kragte saamgespan om ‘n nuwe, outonome stelsel met die naam, Combined Powers, aan te bied. In hierdie gesamentlike projek is ‘n outonome eenheid bestaande uit ‘n aandrywingseenheid en verskeie werktuie ontwikkel. Nadat hierdie vernuwende konsep die toetse ten opsigte van bewerking, ploeg,[...]

By Annemarie Bremner|7th April 2022|Categories: Boer slim!, Meganisasie, Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top